Sport

ORGANISEERDER

MNR S JANSE VAN VUUREN

Ons skaakoefeninge is oop vir Graad 1-7-leerders en die tye is as volg:

  • Graad 1 – Maandae 13:00-13:45
  • Graad 2 – Dinsdae 13:15-14:00
  • Graad 3 – Dinsdae 14:00-14:45
  • Graad 4-7 – Vrydae 13:15-14:15

Die Graad 1-3 leerders se oefeninge vind in Juffrou de Kock (1E2) se klas plaas en die Graad 4-7-leerders oefen in die Kultuur sentrum.

2020 SEISOEN

Skaak het in 2020 goed begin.  Proewe is gehou en spanne is geselekteer.

Die liga is hoofsaaklik in die tweede en derde kwartaal. Mnr van Vuuren het gedurende die grendeltyd ‘online’ toernooie op die skaak Whatsapp groepie bemark.

Wynand Viljoen is geselekteer vir die 2021 WP oefengroep en het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Januarie in beide die indiwiduele- en span- afdelings.