Sport

Die skool organiseer jaarlikse sportdae en neem deel aan ander skool se sportdae, sowel as toere, wat ons spelers in staat stel om hulself verder te ontwikkel.
 
JAARLIKSE SPORTDAE
 
Kwartaal 2:
  • Van Riebeeckstrand Primêr - o/7 -o/13 hokkie-, netbal- en rugbyspanne.
  • Durbanville Primêr en Durbanville Prep - o/7 -o/13 hokkie-, netbal- en rugbyspanne.
Kwartaal 3
  • Paarl Gimnasium Primêr - o/7 -o/13 hokkie-, netbal- en rugbyspanne.
  • Eversdal Primêr - o/7 -o/13 hokkie-, netbal- en rugbyspanne.
BRACKENFELL PRIMARYRE SPORTDAE
  • Grondslagfase Sportdag: o/7 -o/9 hokkie-, netbal- en rugbyspanne - kwartaal 1
  • J.W.G Sportdag: o/13A -rugby-, -netbal- en -hokkiespanne -kwartaal 3
  • Krieket- en 4-pot-tennistoernooi 6-kant: 1ste span krieket- en tennis (seuns en dogters) spanne-kwartaal 4
  • Duo -Blitz Atletiekkompetisie: Atletiekbaan span - Kwartaal 4
 
JAARLIKSE SPORT TOERE
 
  • Wintersporttoer: 1ste spanne (rugby, netbal en hokkie) - Park Primary 7's toernooi / George / Mosselbaai
  • Somersporttoer: 1ste spanne (krieket en tennis) - Weskus