Sport

Laerskool Brackenfell moedig die holistiese ontwikkeling van alle leerders aan en dus moedig ons leerders aan om aan ten minste een somer- en een wintersport deel te neem.

Sportdoelwitte

  • Om 'n gesonde balans tussen prestasie en deelname te vestig.
  • Om massa deelname aan te moedig in ‘n verskeidenheid sportsoorte.
  • Om vir leerders te help om goeie sportmanskap en deursettingsvermoë te ontwikkel.
  • Om kwaliteit afrigting en ontwikkeling te bied vir ons leerders.

Kies die onderstaande skakel vir meer inligting oor ons verskillende buitemuurs aktiwiteite:

Vir sportnavrae skakel gerus die sportkantoor by 021 981 2147 uitbreiding 4 of alternatiewelik rig jou e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Die beheerliggaam bepaal die skool se amptelike sport kodes.

WINTERSPORT EN KULTUUR PROGRAM: KWARTAAL 3